Kleinwitreier

Kleinwitreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. garzetta
Binomiale naam
Egretta garzetta
Linnaeus, 1766
Verspreiding

   Teelreeks

   Die hele jaar deur

   Winterreeks

Die kleinwitreier (Egretta garzetta) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade by watermassas, riviermondings en langs die kus. In Engels staan die voël bekend as die Little Egret.

  1. BirdLife International (2008). Egretta garzetta. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 9 Februarie 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search